Hi.
Ek sit met n probleem op my plot in pretoria oos. Saterdag aand 1 gekry,sondag vir die kids n kleintjie gewys, maandag 1.2 m en vandag ook 950cm 1 gekry. Oupa bo my het 2 in die week ook gekry.so iewer op die plot is n nes.en ons is net bekommerd oor die kinders almal nog klein
.
Is daar iemand wat die probleem kan oplos of begin ons die goed uit roei.
Dankie
Rinus de bruyn
0798847689