by bergsma » Sun Feb 20, 2011 5:37 pm
Jammer dat ek nou nie n Wetenskaplike of Bioloog of enige iets i.v.m reptiele tedoen het nie, eks maar net iemand wat graag sou wou meer leer en weet van dit af. Ek was onder die indruk dat die forum n plek is waar raad en advies gegee sou word vir die wat dit vra maar duidelik was ek heeltemal verkeerd! EK HET NOOIT GESE DAT EK DIE PUFFIE SOU AANHOU NIE WOU NET WEET WAT SOU DIE REGTE PROSUDURE WEES OM DIE SLANG OF TEHOU OF TELAAT GAAN DIS AL!!!EK SAL IN DIE VERVOLG NET DIE DING EERDER SKIET EN KLA KRY SOOS MEESTE ANDER MENSE WAT NIE WEET WAT OMTEDOEN DOEN!!! Ek is dankbaar aan die wat die tyd, moeite en ordentlikheid het om mens te antwoord en die nodige raad tegee. Net gistraand lees ek weer van n jong seun wat gevra het oor wat sou die beste opsie wees vir sy 3de hot snake. Die keuse was tussen n Copperhead of die Cotton Mouth. Eerder as om vir hom die regte pad tewys is hy eerder verneder en gese hy moet eerder n Cornsnake kry (volgens hom het hy al 14 ander slange en 2 hots reeds) Ekt dit totaal en al onnodig gevind. Uit die 10 wat terug voering gegee het het net 1 gese dat hy sou aanbeveel dat die Copperhead beter sou wees, niemand het eens die moeite gedoen om uit tevind watter ander slange hy nie. Hoe stel julle wat ALS VAN ALS weet dat die wat nie weet nie ooit sal verbeter as dit die manier is op hoe hulle vrae geantwoord word? Ek is nie gelukkig oor die besluit om die forum telos nie, maar as dit die manier is waarop mense hanteer word dink ek nie ek of enige iemand wat ek ken is reg vir julle forum nie. So verwyder my maar met GROOT graagte asb
2.4 Normal Ball Python
1.1 Spider Ball Python
0.1 Pastel Ball Python
1.0 Het Anxantix Ball Python
1.1 Grey Banded King Snake
1.1 Apricot King Snakes
1.1 White Lipped Tree Viper
0.1 Sunglow Redtail Boa