Eiervretertjies broei uit

Eiervretertjies broei uit

Postby neliedolf » Tue Apr 05, 2011 10:03 am

Ons het n beseerde eiervreter gekry om te versorg. Groot was ons verrassing toe sy vier eiertjies lê. Nodeloos om te sê, hier is die resultate van 76 dae in die broeikas.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Nelie
neliedolf@gmail.com
neliedolf
SA Reptiles Member
 
Posts: 28
Joined: Mon Feb 07, 2011 8:50 am

Re: Eiervretertjies broei uit

Postby Boskobra » Tue Apr 05, 2011 12:15 pm

Very nice, glad she landed in safe hands. :)
"Winners are losers who got up and gave it one more try. "

Eben Keet
User avatar
Boskobra
SA Reptiles Member
 
Posts: 270
Joined: Mon Nov 29, 2010 9:37 am
Location: Pretoria, Hammanskraal

Re: Eiervretertjies broei uit

Postby neliedolf » Tue Apr 05, 2011 12:18 pm

She's healthy now and eat like a beast. All four eggs hatched during the night. The babies is all well. Most beautiful little things.
Nelie
neliedolf@gmail.com
neliedolf
SA Reptiles Member
 
Posts: 28
Joined: Mon Feb 07, 2011 8:50 am

Re: Eiervretertjies broei uit

Postby Bushviper » Tue Apr 05, 2011 12:24 pm

Dis mooi. Die beste raad is te wag tot hulle vervel het en laat hulle dan vry in die gebied waar die ma gevind is. Soek 'n plek waar klein vinkies neste bou ook.
It is easier to ask for forgiveness than permission.

Those who are afraid to ask are ashamed of learning.
User avatar
Bushviper
Founder Member
 
Posts: 17358
Joined: Fri Jul 15, 2005 10:02 am
Location: Pretoria

Re: Eiervretertjies broei uit

Postby neliedolf » Tue Apr 05, 2011 3:53 pm

Dankie. Sal so maak. Hoe gou moet hulle nou Zebra vinkeiertjies kry. Dit is 'n eerste vir ons so ons is baie onkundig. Ons volg maar alle raad wat na ons kant toe kom en dankie tog alles het tot dusver bo verwagting goed gegaan.
Nelie
neliedolf@gmail.com
neliedolf
SA Reptiles Member
 
Posts: 28
Joined: Mon Feb 07, 2011 8:50 am

Re: Eiervretertjies broei uit

Postby it_bit_me » Tue Apr 05, 2011 6:32 pm

Hello Nelie. Hoe het jy die eiers uitgebroei.
If I'm gonna be an old, lonely man, I'm gonna need a thing, you know, a hook, like that guy on the subway who eats his own face. So I figure I'll be Crazy Man with a Snake, y'know. Crazy Snake Man. And I'll get more snakes, call them my babies, kids won't walk past my place, they will run. "Run away from Crazy Snake Man, " they'll shout!”
User avatar
it_bit_me
SA Reptiles Member
 
Posts: 1136
Joined: Sun May 04, 2008 7:16 pm
Location: Western-Cape Oudtshoorn

Re: Eiervretertjies broei uit

Postby Durban Keeper » Thu Apr 07, 2011 9:05 am

Baie nice! hulle kan 'n goeie paar weke gaan sonder om te eet, kyk maar by die pet shops of julle fink eiertjies kan kry of kry miskien so 'n paar finkies, hulle broei baie vinnig!
Life is but a dream for the dead.
User avatar
Durban Keeper
SA Reptiles Member
 
Posts: 2284
Joined: Tue Jun 17, 2008 9:14 pm
Location: Durban

Re: Eiervretertjies broei uit

Postby n-groundie » Thu Apr 07, 2011 5:53 pm

Pretty hatchling eggy.
User avatar
n-groundie
SA Reptiles Member
 
Posts: 115
Joined: Thu Jan 13, 2011 3:41 pm
Location: Port Elizabeth

Re: Eiervretertjies broei uit

Postby neliedolf » Fri May 20, 2011 12:37 pm

it_bit_me wrote:Hello Nelie. Hoe het jy die eiers uitgebroei.

Jammer ek antwoord nou eers x Ons het die eiertjies in n bakkie met klam Vermiculiet gesit en die bakkie in water laat dryf wat onder beheerde temperatuur gehou was x alles binne in n gewone plastiek "Cool can" x As jy meer besonderhede wil weet sal ek jou inbox x stuur net jou epos vir my x
Lekker dag
Nelie
neliedolf@gmail.com
neliedolf
SA Reptiles Member
 
Posts: 28
Joined: Mon Feb 07, 2011 8:50 am

Re: Eiervretertjies broei uit

Postby neliedolf » Fri May 20, 2011 12:43 pm

Durban Keeper wrote:Baie nice! hulle kan 'n goeie paar weke gaan sonder om te eet, kyk maar by die pet shops of julle fink eiertjies kan kry of kry miskien so 'n paar finkies, hulle broei baie vinnig!

Twee van die slangetjies het al vervel die ander twee nog niks x en het al vinkeiertjies probeer maar hulle seil net eenvoudig verby die eiertjies x Sal hulle nou eet veral as dit so koud is x hulle hokkie is ongeveer 25 grade konstant nou in die winter x Hoe lank moet ek wag voor ek hulle force feed?
Nelie
neliedolf@gmail.com
neliedolf
SA Reptiles Member
 
Posts: 28
Joined: Mon Feb 07, 2011 8:50 am

Re: Eiervretertjies broei uit

Postby Bushviper » Fri May 20, 2011 2:08 pm

Die beste is hou hulle teen 12 grade vir die winter en probeer weer sodra dit warmer word. Te warm en hulle kan nie slaap nie en dan sal hulle dood gaan.
It is easier to ask for forgiveness than permission.

Those who are afraid to ask are ashamed of learning.
User avatar
Bushviper
Founder Member
 
Posts: 17358
Joined: Fri Jul 15, 2005 10:02 am
Location: Pretoria

Re: Eiervretertjies broei uit

Postby neliedolf » Mon Jun 06, 2011 1:10 pm

Baie dankie vir die inligting x twee van die slangetjies het nou reeds ge eet. Die ander twee is baie dof x so ek glo hulle is naby aan die vervel stadium x ons hou maar styf duim vas x Almal lyk baie mooi en gesond x Ek gaan nou maar die temperatuur stelselmatig afbring sodat hulle in die hiberneerfase kan inbeweeg.
Nelie
neliedolf@gmail.com
neliedolf
SA Reptiles Member
 
Posts: 28
Joined: Mon Feb 07, 2011 8:50 am

Re: Eiervretertjies broei uit

Postby Silvrav » Tue Jun 07, 2011 10:39 am

Congrats and keep us posted. Take some release pictures
Carpet Python - Morelia spilota cheynei
User avatar
Silvrav
SA Reptiles Member
 
Posts: 1074
Joined: Mon Jul 05, 2010 5:47 pm
Location: Pretoria East, Johannesburg, South Africa

Re: Eiervretertjies broei uit

Postby nvlooi » Tue Jun 07, 2011 1:12 pm

Dit is baie lekker om te sien hoe mense rerig omgee vir iets.
Baie geluk en sterkte, dit is fantasties dat jy moeite doen om advies te vrae en dit gebruik.

Groete,
Henco
Our deepest fear is not that we are inadequate. Our deepest fear is that we are powerful beyond measure... - Nelson Mandela

Henco
User avatar
nvlooi
SA Reptiles Member
 
Posts: 1121
Joined: Mon Mar 09, 2009 2:11 am
Location: Paarl, Western Cape

Re: Eiervretertjies broei uit

Postby jka » Tue Jun 07, 2011 2:18 pm

Geluk jong lyk oulik! Hoe gaan dit met mama slang?
Evolution is an imperfect and often violent process. A battle between what exists, and what is yet to be born.

-Owned by scalybunni-
User avatar
jka
SA Reptiles Member
 
Posts: 1704
Joined: Wed Sep 13, 2006 9:59 pm
Location: Wes-Kaap; Oudtshoorn

Next

Return to Egg eaters (Dasypeltis sp.)

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 0 guests

cron